[:en]
Nedbank is the fifth largest bank in South Africa according to market capitalization (R44bn). Their financial results for the period ending December 2019 reported the following: headline earnings down 7.3%, revenue up 2.5% and net asset value per share increased by 3.7%.
- The stochastic indicator is oversold which makes the probability for a bounce to higher levels more likely.
- The share is caught within falling wedge between line A (R91-09) and line B. The optimism of the formation will be confirmed above line A, which will then confirm a bullish flag formation, which can act as a continuation pattern for more upside.
- The 3 & 8 day moving averages have broken one another to the upside which implies the short term sentiment towards the share has changed to positive.
- Below line B, the optimism will be wiped off the table.
- A window is waiting higher between R142-02 and R142-29, which can act as a possible target for higher levels.
- For traders – Buy or consider a long above line A (R91-09) but use R75-80 as stop loss to protect capital. The possible targets towards the top are: R96-80, R100-30, R103-15, R106-01, R110-96 and R115-23.
- For medium to long term investors – The 40 week moving average (R184-65) on the weekly graph is still a resistance which means the long term sentiment towards the share is still negative.
Frans & Christelle[:AF]
Nedbank is volgens markkapitalisasie (R44 miljard) die vyfde grootste bank in Suid-Afrika. Hul finansiële resultate vir die periode geëindig Desember 2019, het die volgende berig: wesensverdienste het met 7,3% gedaal, omset met 2,5% hoër en netto batewaarde per aandeel het met 3,7% gestyg.
- Die stogastiese aanwyser is oorverkoop, wat die moontlikheid vir ‘n bons na bo meer waarskynlik maak.
- Die aandeel is vasgevang in die wig tussen lyn A (R91-09) en lyn B. Die optimisme van die formasie sal bo lyn A bevestig word, wat dan 'n bul vlaggie sal bevestig, wat kan dien as 'n voortsettingpatroon vir meer momentum na bo.
- Die 3 & 8 dae bewegende gemiddeldes het mekaar opwaarts gekruis, wat impliseer dat die korttermynsentiment teenoor die aandeel na positief verander het.
- Onder lyn B word die optimisme van die tafel afgevee.
- 'n Venster wag hoër tussen R142-02 en R142-29, wat kan dien as 'n moontlike teiken vir hoër vlakke.
- Vir spekulante – Koop of oorweeg ‘n lank bo lyn A (R91-09) maar gebruik R75-80 as keerverlies om kapitaal te beskerm. Die moontlike teikens na bo is: R96-80, R100-30, R103-15, R106-01, R110-96 en R115-23.
- Vir medium tot lang termyn beleggers – Die 40 week bewegende gemiddelde (R184-65) op die weeklikse grafiek is steeds ‘n weerstand wat die lang termyn sentiment teenoor die aandeel negatief hou.
Frans & Christelle[:]