[:en]Discovery is a financial services group company. They are known as the company who makes people healthier as they reward a healthy lifestyle so that individuals can benefit from their medical aid, investments, insurance and retirement portfolio’s. Their interim results for the 6 months ending December 2017 reported a 19% rise in profit from operations for the group. Discovery health reported a 12% rise in operating profit and Discovery card business revenue increased by 7%.
- The target of the falling wedge was reached but now a dangerous megaphone formation was confirmed.
- The megaphone formation was confirmed below line A (R161-87), which is also where the 26 day moving average was waiting.
- We know that a megaphone formation, can change into a jaws of death, which can take the share even lower than the target of the formation of R152.
- The 9 day moving average (green line) seems to be running out of steam and a cross of the 9 day through the 26 day moving average will act as confirmation of the pessimism.
- The MACD has already turned negative.
- For traders – Consider a short below R161-23 but use R169-47 as stop loss to protect capital. The possible targets towards the bottom are R159-65, R158-02, R156-89, R155-75, R154-34 and R152.
- For medium to long term investors – The share is flirting with its 40 week moving average (R167-19) and we will remain confident in the share as long as this moving average remains a support but below this moving average the share will warn again.
Frans & Christelle[:AF]Discovery is 'n finansiële dienste groep maatskappy. Hulle staan bekend as die maatskappy wat mense gesonder maak omdat hulle 'n gesonde lewenstyl beloon, sodat individue kan baat vind by hul mediese fonds, beleggings, versekerings- en aftreeportefeuljes. Hul tussentydse resultate vir die 6 maande geëindig Desember 2017 het 'n toename van 19% in die wins uit bedrywighede vir die groep gerapporteer. Discovery Health het 'n styging van 12% in bedryfswins gerapporteer en Discovery-kaart se besigheidsinkomste het met 7% gestyg.
- Die teiken van die dalende wig is bereik, maar nou is 'n gevaarlike megafoon formasie sigbaar.
- Die megafoonformasie sal onder lyn A (R160-89) bevestig word, wat ook by die 26 dae bewegende gemiddelde wag.
- Ons weet ook dat 'n megafoon formasie, wat wanneer dit bevestig word, dit maklik in die “kake van die dood” formasie kan verander wat beteken dat die afverkoop langer kan duur en as die teiken van die formasie behaal word, kan die aandeel oor tyd na R152.
- Die 9 dae bewegende gemiddelde (groen lyn) wil uit stoom uit hardloop en 'n kruis van die 9 dae deur die 26 dae bewegende gemiddelde sal dien as bevestiging van die pessimisme.
- Die MACD het reeds negatief gedraai.
- Vir spekulante – verkoop of oorweeg 'n kort onder lyn A, maar gebruik R172-80 as keerverlies om kapitaal te beskerm. Die moontlike teikens na onder is R159-65, R158-02, R156-89, R155-75, R154-34 en R152.
- Vir medium tot langtermyn beleggers - Die aandeel verhandel nou onder sy 40 week bewegende gemiddelde (R165-49) en langtermyn beleggers behoort nou alle akkumulasie te staak, en terwyl die gemiddelde ‘n weerstand is, alle lopies in die aandeel, onder die gemiddelde te gebruik om blootstelling te verminder.
Frans & Christelle[:]