Talking Technical

Frans de Klerk is ‘n gereelde gasspreker op RSG (100-104 FM) en Fine Music Radio (101.3 FM).

Talking Technical

Hy het ook ‘n weeklikse program op BusinessDay TV (kanaal 412 op DSTV om 18:30 op Donderdae) genoem “Talking Technical”.

Die program is ‘n lewendige uitsending waar die publiek ‘n geleentheid kry om met versoeke in te skakel en waar Frans die grafieke tegnies ontleed.

Jy kan nou die BusinessDayTV se Talking Technical episodes op ons Youtube kanaal kyk:

Soundcloud Cast: Technical report in the Morning