Spekulasie Groep

Spekulasie Groep Subskripsie

Die Spekulasie groep is beskikbaar vir ‘n groep intra dag handelaars wat daagliks seine en gedagtes op die ALSI (termynkontrak vir die Top40 indeks) en CFD’s ontvang via sms en eposse.

Die lidmaatskap word beperk om voortdurende kommunikasie en tegniese vrae en antwoorde reg deur die dag aan lede beskikbaar te maak.

Die Spekulasie groep ontvang ook die Kers van die Dag en Nuusbrief soos bespreek, te same met ‘n Spekulasie Flits wat die dag grafiek van die ALSI (termynkontrak vir die Top40 indeks) tegnies ontleed.

Inskrywing

Die maandelikse fooi beloop R2 300 per maand en is betaalbaar voor die 7de van elke maand.

Kontak gerus vir Christelle vir die verskeie verhandelings platforms en kostes wat beskikbaar is.

 Voorbeelde

View example in English.  pdf-icon (527KB)

View example in Afrikaans. pdf-icon  (589KB)