Gratis Opleidingsvideo

Intekenaars ontvang ‘n gratis opleidingsvideo elke week.

As 'n intekenaar op Frans & Christelle de Klerk se dienste, is jy geregtig op 'n gratis opleidingsvideo elke week. Die opleidingsvideo dek verskillende onderwerpe elke week. Frans of Christelle sal 'n kers,  formasie of 'n verhandelings idee bespreek. Dit sal die beginner of gevorderde handelaar in staat stel om nuwe tegniese beginsels te leer of aan oues herinner te word.

Voorbeeld